Skip to content

TLU SA sê Ramaphosa se opmerkings in Harare ontbloot ideologiese agenda [KLANK]

# Die landbou-organisasie TLU SA sê president Cyril Ramaphosa se opmerkings Vrydag tydens die opening van die 115de Zimbabwe Landbouskou was duidelik oor wat gedoen sal word. Bennie van Zyl van die organisasie sê Ramaphosa het Zimbabwe se pogings om geskiedkundige grondbesitpatrone, wat voorheen die wit minderheid bevoordeel het om te keer en swart Zimbabwiërs in produktiewe landbou te bevorder, beskryf as noodsaaklik vir historiese geregtigheid, voedselsekerheid en ekonomiese groei:

AFR BennieonRamaphosa