# Die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, het die eerste fase van die Lilian Ngoyistraat-herbouprojek oorhandig ná die dodelike gasontploffing in Julie 2023. Morero sê die projek, ter waarde van 192-miljoen-rand is steeds binne die begroting, met 82-miljoen-rand wat aan die eerste fase bestee is. Die burgemeester sê 110-miljoen-rand is verseker vir die tweede fase wat teen Augustus 2026 voltooi sal wees. Hy sê die pad sal vanaf 12 September ten vollege gebruik kan word, wat ondernemings en werknemers sal bevoordeel:
Morero oorhandig fase een van Lilian Ngoyistraat-herbouprojek [KLANK]
ENG-MoreroOnRoad