Skip to content

Eskom vier 105 dae sonder beurtkrag [KLANK]

# Suid-Afrika het vir 105 agtereenvolgende dae nie beurtkrag gehad nie, met die Energie Beskikbaarheidsfaktor wat tussen 64-persent en 75-persent wissel. Eskom-woordvoerder Daphne Mokoena sê hierdie mylpaal bou voort op 352 beurtkragvrye dae in 2025. Die nutsmaatskappy skryf dit toe aan volgehoue ​​verbeterings in sy opwekkingsnetwerk, laer onbeplande onderbrekings en bestendige netwerkprestasie. Sy beklemtoon Eskom het aan meer as 97-persent van die winteraanvraag voldoen en beplan om volgende week vierduisend-800-megawatt weer in diens te stel:

ENG-MokoenaOnPower