Skip to content

DA sê Helen Botes is nie onskuldig nie al het die NVG korrupsieklagtes laat vaar [KLANK]

# Die DA sê die voormalige uitvoerende hoof van die Johannesburg Property Company, Helen Botes, moet steeds aanspreeklik gehou word, al het die Nasionale Vervolgingsgesag besluit om haar nie te vervolg nie. Die party sê die Spesiale Ondersoekeenheid se bevindings oor korrupsie is geïgnoreer en het in ‘n skrywe aan die Parlement ‘n volledige ondersoek geëis. Die DA-lid, Belinda Kayser-Echeozonjoku, sê geregtigheid moet geskied wanneer amptenare openbare fondse misbruik en beloof om die gesteelde geld terug te kry en te verseker niemand is bo die wet verhewe nie:

ENG BelindaOnBotes