# Cosatu het die Hooggeregshof in Pretoria geloof omdat hy aansoeke deur die Nasionale Werkgewersvereniging van Suid-Afrika en Sakeliga teen die Wet op Gelyke Indiensneming verwerp het. Matthew Parks van Cosatu sê dit bevestig die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, se gesag om sektorale teikens te stel, wat billike geleenthede vir alle werkers verseker, ongeag ras, geslag of gestremdheid. Parks beklemtoon gelyke indiensneming bevorder insluiting en transformasie:
COSATU verwelkom hofuitspraak wat Wet op Gelyke Indiensneming handhaaf [KLANK]
ENG-ParksOnAct