Skip to content

Minister Kubayi bring hulde aan Hooggeregshofregter Tlhapi [KLANK]

# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het met diepe hartseer verneem van die afsterwe van Regter Vuyelwa Tlhapi. Die woordvoerder, Terrence Manase, sê Regter Tlhapi, wat by die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria gestasioneer was, is verlede Donderdag dood. Hy sê Regter Tlhapi het wye aansien geniet vir haar analitiese regsfilosofie, integriteit en toewyding tot die versterking van die oppergesag van die reg:

ENG TerrenceonJudgeTlhapi