# Die vakbondfederasie Saftu eis die kansellasie van Eskom se swaar skuldlas deur korporatiewe belastingverligting te herlei, onwettige finansiële vloeie te beperk en openbare besteding te verander. Saftu se woordvoerder, Asive Dyani, sê in plaas van betekenisvolle belegging in openbare infrastruktuur en ‘n regverdige energie-oorgang, gaan die regering voort om verbruikers te belas om Eskom se skuld van 400-miljard-rand te verlig. Sy sê Suid-Afrika het ‘n reuse-openbare beleggingsplan in hernubare energie-opwekking nodig:
Saftu eis die kansellering van Eskom se drukkende skuld [KLANK]
ENG AsiweonDebt