# Die Vereniging van Staatsamptenare sê die minister van Finansies, Enoch Godongwana, moet die forensiese ondersoek na verskeie kontrakte van die Agentskap vir Administrasie van Regeringspensioene bespoedig. Dit volg na die skorsing van die agentskap se uitvoerende hoof, Kedibone Madiehe, weens ernstige bewerings van onregmatige verkryging wat verband hou met kontrakte van meer as een-miljard-rand. Die vakbond-woordvoerder, Claude Naicker, sê die ondersoek moet vinnig en deeglik hanteer word en alle betrokke partye moet aanspreeklik gehou word:
Staatsamptenare vra minister van Finansies om ondersoek na pensioenagentskap te bespoedig [KLANK]
ENG NaickerOnAccountabilty