Skip to content

OUTA gereed om Helen Botes in hof te ontmoet oor direkteurskapsaak [KLANK]

# Die Organisasie teen Belastingmisbruik het bevestig dat hulle hul regstappe in die Hooggeregshof in Johannesburg sal voortsit om die voormalige uitvoerende hoof van die Johannesburg Property Company, Helen Botes, as ‘n onbevoegde direkteur te laat verklaar. Botes beplan om die aansoek te verdedig, wat poog om te verhoed dat sy in die toekoms enige direkteurskap beklee. OUTA se Stefanie Fick glo dat die maatskappy se mislukking gelei het tot die brand by die Usindiso-gebou, wat minstens 76 lewens in Augustus 2023 geëis het:

AFR FickOnBotes