Skip to content

DA eis antwoorde ná Nersa se fout van R54-miljard met Eskom se tariewe [KLANK]

# Die DA veroordeel die energiereguleerder Nersa se tarieffout van 54-miljard-rand, wat elektrisiteitspryse nog verder sal opstoot. Die party sê foute in Eskom se waardevermindering en bateberekening beteken verbruikers sal die volgende twee boekjare bykomende verhogings moet trotseer. Die DA-lid, Kevin Mileham, het die Parlement se portefeuljekomitee oor Energie en Elektrisiteit gevra om vas te stel hoe die fout gemaak is en soortgelyke foute te voorkom:

ENG MilehamOnTariffError