# Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat ondersoek ‘n voorval in Brakpan, Gauteng, waar ‘n polisieman na bewering sy vrou doodgeskiet en haar ma, twee kinders en ‘n huiswerker beseer het voor hy sy eie lewe geneem het. Die voorval het skynbaar gebeur na ‘n rusie, terwyl ‘n beskermingsbevel vroeër teen die polisieman uitgereik is. OPOD se woordvoerder, Lizzy Suping, sê hy het gevlug en is later opgespoor in Secunda, Mpumalanga, waar hy homself geskiet het:
Polisieman van Brakpan vermoor vrou, wond familie voor hy homself skiet [KLANK]
ENG SupingOnInvestigation