# Die DA sê hy het in ‘n skrywe aan die voorsitter van die Parlement se Portefeuljekomitee oor Klein Besigheidsontwikkeling geëis dat die keuringsproses vir die Ombud vir Klein Ondernemings sonder verdere vertragings hervat moet word. Henro Krüger van die DA sê die ANC se poging om sy voorkeurkandidaat af te dwing is in Junie vanjaar na die komitee terugverwys nadat die verslag teruggetrek is. Dit het gevolg na ‘n keuringsproses deurspek met ongerymdhede:
DA eis dat keuringsproses van Ombud vir Klein Ondernemings sonder versuim hervat word [KLANK]
AFR HenroonOmbud