Skip to content

Olifante wat SA dieretuine verlaat laat debatte oor toegang en bewaring opvlam

# Die hervestiging van olifante uit dieretuine in Pretoria en Johannesburg het gelei tot vurige debatte en verskeie petisies oor toegang tot wilde diere en bewaring in Suid-Afrika. Dit volg nadat Charley, die laaste olifantbul in die Pretoria-dieretuin, verskuif is na die private wildreservaat Shambala in Limpopo. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Instituut vir Biodiversiteit het dit as welstandsmaatreël goedgekeur. Kritici voer aan die skuif neem erfenis na ‘n bevooorregte gebied met beperkte toegang vir werkersklasgemeenskappe.