# Kaapstad Toerisme waarsku dat nasionale leierskapsgevegte in die toerismesektor werksgeleenthede en ekonomiese groei in gevaar stel. Die waarskuwing volg terwyl Suid-Afrikaanse Toerisme woelinge in die gesig staar met ‘n ontbinde direksie en geskorste uitvoerende hoof, Nombulelo Guliwe. Kaapstad Toerisme se uitvoerende hoof, Enver Duminy, sê die stad lewer steeds resultate, met toerisme wat meer as 106-duisend werksgeleenthede ondersteun met meer as 24-miljard-rand in besoekersbesteding verlede jaar:
Kaapstad Toerisme pleit vir nasionale bestendigheid met sektorleierskapstryd wat vererger [KLANK]
ENG DuminyOnLeadership