Skip to content

Departement van Vroue waarsku ook Suid-Afrikaanse jeug oor buitelandse werkaanbiedings [KLANK]

# Die Departement van Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede is diep bekommerd oor onlangse berigte rakende beweerde werkaanbiedings op sosiale media wat gemik is op jong Suid-Afrikaanse vroue tussen 18 en 22 vir werksgeleenthede in Rusland. Die woordvoerder, Cassius Selala, sê die departement erken Suid-Afrika worstel met onaanvaarbare hoë jeugwerkloosheid, veral onder jong vroue, maar hierdie harde werklikheid moet nooit deur vals werkaanbiedings uitgebuit word nie:

ENG CassiusonJobOffers