Skip to content

Staatsdiensvakbond verwelkom die skorsing van staatspensioenfonds-administrasie se hoof [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare verwelkom die voorlopige skorsing van die uitvoerende hoof van die agentskap vir die administrasie van regeringspensioene, Kedibone Madiehe. Sy word ondersoek oor bewerings van ernstige wangedrag wat verband hou met oortredings van verkrygingstransaksies, wat die agentskap meer as 1,2-miljard-rand gekos het. Claude Naicker van die vakbond sê staatsamptenare se swaarverdiende pensioene kan nie in gevaar gestel word deur swak leierskap, korrupsie of wanadministrasie nie:

ENG NaickerOnProcess