Skip to content

Maynier bepleit internasionale leeroplossings vir SA onderwys [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, David Maynier, sê Suid-Afrika moet leer uit internasionale voorbeelde om ongelykheid aan te pak en leeruitkomste te verbeter. Maynier het tydens die G20 Nasionale Onderwys-indaba in Kaapstad opgemerk dat lande soos die Verenigde Koninkryk, Japan, Brasilië en die VSA wiskunde, lees en die ontwikkeling van leerkragte suksesvol verbeter het. Hy beklemtoon Suid-Afrika is nie alleen in die stryd teen ekonomiese, begrotings- en ongelykheidsuitdagings nie, maar kan doeltreffende internasionale oplossings aanneem:

ENG-MaynierOnEducation