# Die vakbond, Giwusa, sê die Mededingingskommissie se regsaak teen 14 plaaslike en internasionale banke wys hoe finansiële kapitaal as parasiet werksaam is. Die saak spuit uit berigte dat 28 banke na bewering tussen 2007 en 2013 saamgespan het om die rand/dollar-wisselkoers te manipuleer. Giwusa se president, Mametlwe Sebei, sê dis ʼn regstreekse en brutale klasoorlog wat finansiële kapitaal teen die werkersklas voer:
GIWUSA sê nasionalisering van bankwese-kartel kan rand-manipulering keer [KLANK]
ENG MametlweonBanking