# Eskom het bevestig dat onbeplande onderbrekings in Suid-Afrika gedaal het tot seweduisend-265-megawatt, die laagste sedert Desember 2020. Dit volg namate Eskom se Opwekkingsherstelplan die werkverrigting van kragstasies verhoog. Eskom-woordvoerder Daphne Mokoena sê die kragstelsel bly bestendig met 30-duisend-442-megawatt beskikbaar. Eskom beplan om teen Maandag vierduisend-850-megawatt se opwekkingsvermoë te herstel. Sy het bevestig dat die nutsmaatskappy tot dusver vanjaar aan meer as 97-persent van die elektrisiteitsaanvraag voldoen het, sonder enige beurtkrag sedert 15 Mei:
Eskom verwelkom onbeplande kragonderbrekings wat onder 8 000 MW val [KLANK]
ENG-MokoenaOnPower