Skip to content

AfriForum daag Nersa voor die hof oor gebrekkige tariefproses [KLANK]

# AfriForum het die Hooggeregshof in Pretoria genader om die energiereguleerder, Nersa, se goedkeuringsproses van munisipale tariewe ongeldig te laat verklaar. Die organisasie sê daar was nie genoeg tyd vir openbare kommentaar nie, en die meeste minusipaliteite het versuim om behoorlike koste-van-voorsieningstudies in te dien, ondanks Nersa se bewering. Woordvoerder Morné Mostert sê AfriForum vra die hof om te verseker dat inwoners behoorlik oor die tarieftoepassings ingelig word:

AFR AfriForumVsNersa