# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê aansoeke vir bykomende spoorvragroetes sal volgende week open. Dit volg nadat 11 nuwe spoorvrag-operateurs goedgekeur is om Transnet se spoornetwerk vanaf volgende jaar te gebruik. Volgens Creecy sal die proses meer maatskappye toelaat om vir roetes aansoek te doen in die 2025/26-rooster as deel van die regering se plan om privaat sektordeelname in die spoorstelsel uit te brei:
Minister bevestig aansoeke vir verdere roete-toekennings open volgende week [KLANK]
ENG CreecyOnApplications