# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê die regering se vragspoorhervormingsprogram is daarop gemik om die hoeveelheid goedere wat per spoor vervoer word, teen 2029 tot 250-miljoen-ton te verhoog. Creecy het op ‘n nuuskonferensie gesê die hervormings sluit in om Transnet se spoornetwerk oop te stel vir privaat operateurs, die verbetering van doeltreffendheid, om beleggings van tot 100-miljard-rand te lok, om infrastruktuur op te knap vir werkskepping en om die ekonomie te laat groei:
Minister Creecy sê vragspoorhervorming wil spoorvolumes teen 2029 verhoog [KLANK]
ENG CreecyOnRailReform