Skip to content

Minister van Vervoer kondig 11 nuwe vragspoor-operateurs aan vir Transnet-netwerkgleuwe [KLANK]

# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, het aangekondig elf nuwe vragspoor-operateurs is goedgekeur om aan te sluit by Transnet se netwerk. Die operateurs sal treine oor ses belangrike deurgange bedryf, met 41 roetes wat gedek word. Hulle sal na verwagting vanaf volgende jaar jaarliks ​​’n bykomende 20-miljoen-ton goedere vervoer. Creecy het op ‘n nuuskonferensie gesê hierdie groot spoorweg-hervorming sal die sektor oopstel vir privaat belegging, doeltreffendheid verbeter en werksgeleenthede skep:

ENG CreecyOnOperators