# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag sê nie een van sy Oryx-helikopters is in die Demokratiese Republiek die Kongo agtergelaat nie. Volgens berigte het die helikopters weens ʼn gebrek aan geld in die DRK agtergebly. Die SANW sê net een helikopter is verlede jaar tydens die Verenigde Nasies se vredesoperasies beskadig en sal herstel word. Hy sê ander helikopters word gebruik en bly onder sy streng beheer. Die Weermag sê die berigte is misleidend.
SANW ontken berigte dat sy Oryx-helikopters in die DRK agtergelaat is