# Die bekende taalkundige, Quinton Williams, lewer Maandag sy intree-lesing by die Universiteit van die Wes-Kaap. Intree-lesings is ʼn belangrike mylpaal in die universiteit se akademiese lewe en word gehou om die amptelike vordering van akademikus na volle professoraat te vier. Williams, van Bishop Lavis in Kaapstad, glo dis noodsaaklik dat veeltaligheid weer bedink word as ‘n maatskaplike en politieke verskynsel, veral in ‘n uiteenlopende land soos Suid-Afrika:
Bishop Lavis-geleerde lewer intreelesing by UWK [KLANK]
ENG WilliamsOnLanguage