# Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, sê hulle beoog om die metro se ekonomie teen 2029 met ‘n gemiddelde 3,9-persent te laat groei en om tussen 17-miljard-rand en 26-miljard-rand aan beleggings te trek. Die metro berei voor om volgende maand die Tshwane Beleggingsberaad aan te bied waar vyf-miljard-rand se beleggings in die oog is. Moya sê hulle mik ook na die skep van 80-duisend nuwe werkgeleenthede in beide die formele en informele sektore:
Burgemeester teiken R5-miljard se beleggings by Tshwane Beleggingsberaad [KLANK]
ENG MoyaonEconomy