Skip to content

Konstitusionele Hof behou uitspraak voor in Mededingingskommissie se saak oor manipulering van die rand [KLANK]

# Die Konstitusionele Hof het uitspraak voorbehou in die Mededingingskommissie se saak teen banke wat beskuldig word dat hulle die rand teen die Amerikaanse dollar gemanipuleer het. Die saak spruit uit bewerings dat 28 plaaslike en internasionale banke saamgespan het om die rand tussen 2007 en 2013 te beïnvloed. Die kommissie vra die hoogste hof om ʼn vorige uitspraak om te keer wat buitelandse banke vrystel van die saak. Makgale Mohlala van die kommissie sê die jurisdiksie is duidelik: Indien optrede die Suid-Afrikaanse ekonomie beïnvloed, moet plaaslike reguleerders optree:

ENG MohlalaOnJurisdiction