# Die provinsiale onderwysvergadering van die G20 in die Oos-Kaap het die uitdagings van vroeë kinderontwikkelingsentrums, insluitende ongekwalifiseerde onderwysers en swak leeromstandighede, uitgelig. Die adjunkminister van Basiese Onderwys, Reginah Mhaule, sê die regering is op die regte spoor met die registrasie hierdie jaar van tien-duisend sentrums terwyl hy optree teen onwettige fasiliteite. Sy het ook die lae geletterdheidsyfer en multisektorale samewerking aangespreek om ‘n sterk vroeë leergrondslag te skep.
G20 onderwysindaba in Oos-Kaap fokus op vroeë kinderontwikkelingsentrums [KLANK]
ENG-MhauleOnECDS