Skip to content

Ford, Nissan en Citroen herroep voertuie weens verskeie defekte [KLANK]

# Die Nasionale Verbruikerskommissie sê Ford, Nissan en Citroën is besig om verskeie modelle te herroep nadat hulle talle gebreke identifiseer het. Die reuse-motorvervaardiger Ford herroep meer as 20-duisend voertuie in Suider-Afrika weens veiligheidsredes. Dit sluit die Ranger- en Everest-modelle in wat tussen 2021 en vanjaar gebou is. Die kommissie se woordvoerder, Phetho Ntaba, sê Nissan herroep die Qashqai-model wat tussen September 2021 en April verlede jaar verkoop is, weens batteryverbindingsprobleme wat tydens die produksieproses voorgekom het:

ENG PhethoonRecalls