Skip to content

Onderwysaktivis vra gemeenskappe om te verenig teen geweld by skole na messteek-voorval [KLANK]

# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta moedig ouers, onderwysers, gemeenskappe en die regering aan om saam te werk om vrede en veiligheid by skole te herstel. Dit volg op Maandag se gewelddadige skermutseling tussen leerders van West Ridge High School en Hoërskool Roodepoort in Gauteng waartydens ‘n skoolhoof met ‘n mes gesteek en verskeie leerders ernstig beseer is. Makaneta vra beter sekerheidsmaatreëls, streng aanspreeklikheid vir oortreders en ‘n verhoogde belegging in leerders se emosionele en morele ontwikkeling om toekomstige geweld te voorkom:

ENG MakanetaOnViolence