Skip to content

Activists and Citizens Forum eis regstelsel moet samelewing teen gevaarlike verdagtes beskerm [KLANK]

# Die Activists and Citizens Forum sê die regstelsel moet die samelewing teen gevaarlike misdadigers beskerm. Die forum verwelkom die feit dat borgtog nie aan die sakeman Katiso ‘KT’ Molefe, in die Alexandra Landdroshof in Gauteng toegestaan is nie. Hy staan tereg op verskeie aanklagte, ondermeer ‘n bewering dat hy die baasbrein was agter die sluipmoord op Oupa ‘DJ Sumbody’ Sefoka in 2022. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem, vra howe moet borgtog moeilik maak vir verdagtes wat van ernstige misdade beskuldig word:

ENG BloemOnMolefe