Skip to content

Adjunkminister Gina sê Suid-Afrika se eerste KI-robot sal onderrig verbeter [KLANK]

# Die adjunkminister van Wetenskap, Tegnologie en Innovering, Nomalungelo Gina, sê Suid-Afrika se eerste kunsmatige intelligensie-robot sal onderrig in die land verbeter en leerders in staat stel om hul volle potensiaal te bereik. Die departement se woordvoerder, Veronica Mohapeloa, sê die robot kan alle vakke vanaf Graad R tot op tersiêre vlak bemeester en boonop in elf van die land se amptelike tale:

ENG VeronicaonAlRobot