# Die Landdroshof in Alexandra, Gauteng, het die sakeman Katiso ‘KT’ Molefe borgtog geweier toe hy verskyn het in verband met die sluipmoord op Oupa ‘DJ Sumbody’ Sefoka in 2022. Molefe staan tereg op onder meer moord en sameswering om moord te pleeg. Landdros Renier Boshoff het beslis dat hy nie bewys kon lewer van uitsonderlike omstandighede waarom hy borgtog moes kry nie. Sy drie mede-beskuldigdes bly ook agter tralies. Boshoff het verwys na selfoonbewyse wat Molefe aan die medebeskuldigdes koppel:
Sakeman Katiso ‘KT’ Molefe word borgtog geweier in DJ Sumbody se moordsaak [KLANK]
ENG-BoshoffOnMolefe2