Skip to content

Smith bevestig drie arrestasies, vierde word gesoek ná aanval op DA-LP’s in Philippi [KLANK]

# Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid in Kaapstad, JP Smith, het drie arrestasies bevestig ná ‘n poging tot ‘n rooftog wat op DA-LP’s in Philippi gemik was. Voorsitter van die Portefeuljekomitee oor Polisie, Ian Cameron, het ‘n skoot afgevuur en een verdagte gewond wat nou onder polisiebewaking in die hospitaal is. Kringtelevisie-beeldmateriaal het tot twee verdere arrestasies gelei en ‘n vierde verdagte word gesoek. Smith het in ‘n onderhoud met SABC News die samewerking tussen die stad se wetstoepassers en die polisie geprys:

ENG-SmithOnSuspects