# Cosatu sê hy is teleurgesteld oor die nuus dat Mango Airlines gaan sluit. Dit volg nadat die belegger wat gewag het vir wetlike en regulerende struikelblokke om teruggetrek te word, aan die koopproses onttrek het. Mango is in Julie 2021 onder vrywillige sakeredding geplaas met sakereddingkundiges wat in Augustus daardie jaar aangestel is. Die woordvoerder van Cosatu, Zanele Sabela, sê dis veral hartseer dat die 501 werkers wat afgedank is, nooit hul werk sal terugkry nie:
Cosatu teleurgesteld oor sluiting van Mango Airlines [KLANK]
ENG SabelaOnMangoAirlines