# Die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie, Ian Cameron en twee van sy DA-kollegas was gister die slagoffers van ‘n rooftog in Phillipi, Kaapstad. Cameron, Lisa Schickerling en Nicholas Gotsell was op pad terug van ‘n oorsigbesoek aan die polisiekollege in Philippi toe hul voertuig onder bakstene van rowers deurgeloop het. George Michalakis van die DA sê Gotsell moes in die hospitaal opgeneem word, maar is nie ernstig beseer nie:
Drie DA-lede van die Parlement ontsnap ‘n poging tot roof in Phillipi [KLANK]
AFR MichalakisOnAttack