Skip to content

Mededingingskommissie versoek internasionale jurisdiksie in randmanipulasie-saak [KLANK]

# Die Mededingingskommissie sê jurisdiksie kragtens die Mededingingswet is hoofsaaklik statutêr. Senior advokaat Tembeka Ngcukaitobi het aan die Konstitusionele Hof gesê die Wet is van toepassing op alle ekonomiese bedrywighede in Suid-Afrika, en selfs in die buiteland indien dit die Republiek raak. Hy voer aan dat markte grense ignoreer, en beklemtoon die Wet maak voorsiening om internasionaal toegepas te word om verbruikers teen anti-mededingende praktyke te beskerm:

ENG-NgcukaitobiOnJurisdiction