Skip to content

Mededingingstribunaal beskryf vermeende randmanipulasie-strategieë in Konstitusionele Hof [KLANK]

# Die Mededingingstribunaal se regsverteenwoordiger, Tembeka Ngcukaitobi het die vyf vermeende sleutelstrategieë wat banke gebruik om die rand te manipuleer, in die Konstitusionele Hof uiteengesit. Dit sluit in die koördinering van transaksies, die terughou of omkeer van transaksies, om die 4-uur middag-prysvasstelling te beïnvloed, valse aanbiedinge, en die uitruil van sensitiewe markinligting. Ngcukaitobi voer aan dat hierdie optrede die Mededingingswet oortree, wat op markverdeling en mededingingsbeperkende gedrag neerkom. Hy voer aan hierdie optrede dui op sistematiese samespanning onder plaaslike banke:

ENG- NgcukaitobiOnTrading