Skip to content

Mashaba bestempel dood van vierjarige as afgryslike weerspieëling van geslagsgeweld-pandemie [KLANK]

# ActionSA se leier Herman Mashaba het die dood van ‘n vierjarige meisie van Eldoradopark, Nikita, wat na bewering deur haar pa mishandel is, beskryf as ‘n afgryslike voorbeeld van die geslagsgeweldkrisis. Albei ouers het gister hul borgtogaansoeke laat vaar. Mashaba het tydens die begrafnis in Johannesburg gewaarsku dat die land sonder etiese leierskap en dringende optrede in gevaar verkeer om meer kinders weens mishandeling te verloor. Hy bepleit verenigde optrede om die pandemie uit te wis:

ENG-MashabaOnGBV