Skip to content

Mededingingskommissie identifiseer agt onderwerpe in randmanipulasie-saak [KLANK]

# Die regsverteenwoordiger vir die Mededingingskommissie, Tembeka Ngcukaitobi, het agt belangrike onderwerpe uiteengesit in die voortgesette randmanipulasie-saak. Die saak ondersoek steeds beweerde samespanning deur 13 banke met die bepaling van die wisselkoers tussen die Amerikaanse dollar en die Suid-Afrikaanse rand tussen 2007 en 2013. Ngcukaitobi sê hulle sal agt kwessies aanpak, insluitend ‘n enkele oorkoepelende oortreding, tribunale jurisdiksie, ekonomiese bewyse, die gesag van handelaars en die beweerde nie-nakoming van ‘n bevel deur die Mededingingsappèlhof:

ENG-NgukaitobiOnCase