# ActionSA sê hy is diep bekommerd oor die regering se skreiende mislukking om die voortgesette wetteloosheid en intimidasie van gemeenskappe deur sekere taxi-operateurs te beheer. Dit volg na die moord verlede week op ‘n e-taxi bestuurder by die Maponya Winkelsentrum in Pimville, Soweto. Zwelithini Mtshali van ActionSA vra die regering om dringend maatreëls in te stel om te verseker dat die wet gehandhaaf word in ‘n bedryf wat noodsaaklik is vir die provinsie se ekonomiese aktiwiteite:
ActionSA vra vir dringende regeringsoptrede om elke burger te beskerm [KLANK]
ENG ZwelithinionGovernment