# Die Vryheidsfront Plus sê hy waarsku die regering reeds lank teen die aanstelling van Kubaanse dokters in Suid-Afrika, veral in die lig van die land se groot aantal werklose mediese beroepspersone. Suid-Afrika is reeds sedert 1996 gasheer vir Kubaanse dokters volgens die Mandela-Castro-samewerkingsooreenkoms. Amerika beplan om Brasiliaanse, Afrika- en Karibiese staatsamptenare se visums te herroep as hulle die Kubaanse regering toelaat om dokters na hul lande te stuur. Philip van Staden van die party sê die regering moet meer plaaslike dokters aanstel:
VF Plus sê regering moet ophou om Kubaanse dokters te ontplooi [KLANK]
AFR vanSadenOnCunanDoctors