Skip to content

Numsa en Departement van Handel en Nywerheid soek strategiese vennoot vir Goodyear-fabriek in Kariega [KLANK]

# Die Metaalwerkersvakbond Numsa sê hy voer samesprekings met die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging om strategiese vennote te kry om die Goodyear SA fabriek in die Oos-Kaap oor te neem. Die bande-vervaardiger in Kariega het sy deure verlede Vrydag gesluit met ‘n gevolglike 900 werkverliese. Die woordvoerder van Numsa, Phakamile Hlubi-Majola, sê hulle het daarin geslaag om ‘n verbeterde pakket vir werkers as deel van die afdankingsproses te beding:

ENG MajolaOnPackageDeal