# Die GOOD-party sê die eerste nasionale dialoog-vergadering het potensiaal getoon, maar is ondermyn deur swak beplanning en ondoeltreffendheid. Volgens die party het die regering, die burgerlike samelewing en burgers by die Universiteit van Suid-Afrika in Pretoria bymekaar gekom om oplossings vir armoede, misdaad en ongelykheid te bespreek, maar baie stemme is nie gehoor nie. Kaden Arguile van GOOD moedig die regering aan om die foute reg te stel, en vra burgers om aan betekenisvolle, inklusiewe dialoog deel te neem:
GOOD-party sê die nasionale dialoog het foute maar moet wel ondersteun word [KLANK]
ENG ArguileOnDialogueFlaws