Skip to content

Malema veroordeel nasionale dialoog [KLANK]

# Die leier van die EFF, Julius Malema, het die koste en die doel van die nasionale konvensie wat die nasionale dialoog afgeskop het, kritiseer. Hy het in Seshego, Limpopo, gesê die samesprekings is ongeorganiseerd en dien net die ego’s van sekere mense in plaas daarvan om Suid-Afrika se uitdagings aan te spreek. Malema het na die onttrekking van erfenisstigtings en waarskuwings van nie-regeringsorganisasies oor die gebrekkige voorbereiding verwys as tekens dat die konvensie nie moes voortgegaan het nie:

ENG MalemaOnDialogie