# Cilliers Brink het die DA se benoeming aanvaar om die party se burgemeesters-kandidaat te wees in volgende jaar se plaaslike regeringsverkiesing. Hy sê hy is vasbeslote om die werk te voltooi wat onder die DA se leierskap begin is, met die doel om dienste te verbeter, korrupsie aan te pak en infrastruktuur te herbou. Brink gee die ANC en sy koalisievennote die skuld vir wanbestuur, kragonderbrekings en die versuim om in water en elektrisiteit te belê:
Brink beloof om werk te voltooi wat onder DA-leierskap begin is en Tshwane op te knap [KLANK]
ENG BrinkOnTshwane