Skip to content

Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing sê klimaatsoptrede kan nie wag nie

# Die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing sê klimaatsverandering verhoog bedreigings, maar is ook ʼn geleentheid om regverdiger, sterker en veerkragtige samelewings te bou. Een van die ambisies van Suid-Afrika se G20-presidentsagenda is om klimaat-finansies te ontsluit. Die regering het verlede jaar die Klimaatsverandering-reaksiefonds gestig om die gevolge van aardverwarming teen te werk. Maesela Kekana van die departement sê klimaatoptrede is op alle fronte nodig: die bekamping van die gevolge, aanpassing en maatreëls om skade en verlies te hanteer.