Skip to content

Ramaphosa hoop Trump-Putin-vergadering sal tot vredesonderhandelinge lei [KLANK]

# Die Presidensie sê president Cyril Ramaphosa hoop die vergadering tussen sy ampsgenote van Amerika en Rusland, Donald Trump en Vladimir Putin, sal ʼn proses begin wat tot vredesonderhandelinge lei. Trump en Putin ontmoet vandag in Alaska om die oorlog in Oekraïne te beëindig. Die Presidensie se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê Suid-Afrika bly betrokke by pogings om vrede in Oekraïne te bewerkstellig:

ENG MagwenyaOnTrumpPutinMeeting