# Rugby: Die Gautrein-bestuursagentskap en PRASA het saamgespan om vervoer te bied aan ondersteuners wat môre die Springbokke se Rugbykampioenskapswedstryd teen Australië op Ellispark gaan bywoon. Ondersteuners kan die Gautrein na Parkstasie neem en dan dadelik oorklim op ‘n PRASA-trein tot by die stadion. Gautrein se woordvoerder, Albi Modise, sê die veldtog bevorder veilige, gerieflike reise en verminder verkeer, met parkering by Gautreinstasies teen slegs een-rand:
Rugby: Gautrein en Prasa werk saam om vervoer te verskaf na toets op Ellispark [KLANK]
ENG-ModiseOnRugby