Skip to content

Mkhwanazi skenk skarefinansieringsgeld aan kinders van gesneuwelde polisielede [KLANK]

# Die polisie kommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi het byna 44-duisend-rand, wat ingesamel is deur ‘n BackaBuddy-veldtog, aan die SAPD Onderwystrustfonds vir die kinders van gesneuwelde lede oorbetaal. Die fondse, wat deur sosialemedia beïnvloeders, Chris Excel en Ori ingesamel is om vir Mkhwanazi twee koeie te koop na sy anti-korrupsie mediavergadering van 6 Julie. Meer as 430 skenkers het bygedra. Die kommissaris sê die geld sal ‘n groter impak hê deur die gesinne van polisiehelde te ondersteun:

ENG-MkhwanaziOnDonations